Tuesday 12 February 2013

Webtuiste en blog

Al my nuwe blog post en fotosessies gaan nou nie meer die blog verskyn nie maar wel op:
www.photographybylicia.co.za

Dankie Licia

Thursday 13 December 2012

Januarie en Februarie special en toe maak

Hier is link na special: http://www.photographybylicia.co.za/specials.html

Photography by Licia vat 'n breuk van 16 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013.
Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou familie.

Mag 2013 ongelooflik wees.
Licia


Tuesday 11 December 2012

Juan smash the cake sessie

Hier is paar fotos van die sessie:
http://www.photographybylicia.co.za/smash-the-cake.html

Dane 6mnde sessie

Ek is besig om Dane se 6maande sessie te edit, ons het lekker gekuier en piekniek gehou by die Kirstenbosch botaniese tuine..

Wilma, Rocco en kinders fun kerssessie

Ek het laas jaar ook Wilma, Rocco en kinders afgeneem. Die jaar was sessie tonne fun!! Lee is ouer en lag soo mooi..Dankie vir sessie julle!!