Saturday, 10 March 2012

Leon en Irene Carstens Troue

Dankie Leon en Irene dat ek julle troue kon afneem vir my portfolio. Ek wens julle baie geluk, liefde en vreugde saam.






















Friday, 24 February 2012

Jaidan 7 maande sessie

Dankie Nadia en Jaco dat ek klein Jaidan kon afneem. Was vir my 'n groot voorreg.







Wednesday, 15 February 2012

Andrea Maternity shoot

Dankie Andrea dat jy vir my gemodel het en dat ek die fotos kan gebruik vir my portfolio!











Thursday, 2 February 2012

Ek soek models...

Ek soek nog 'n pasgebore baba dogtertjie en 6-12 mnde seuntjie wat vir my wil pose..dis net vir my portfolio..die mamma kry die fotos wat geneem is verniet en ek soek 'n swanger mamma... Laat my maar weet. Dankie Licia. Lekker slapies.

Tuesday, 10 January 2012

Wilma, Rocco en kinders fotosessie


Nogmaals dankie dat ek die geleentheid kon he om julle af te neem. Dis was 'n heerlike fotosessie en die kindertjies was tops en kannie wag om res van die fotos vir julle te wys nie.







Saturday, 3 December 2011