Tuesday, 9 October 2012

Klein Joshua 4 maande oud -12-5-12

My vriendin Anneline en toe kom sy en Joshua vir 'n sessie en dit draai toe uit om 2 sessies te wees, hehe.
Paar van my gunstelinge..









Milk and Honey werkswinkel deur Lara Scott- 2-5-12

Ek en mede fotograwe het 'n kinder werkswinkel gedoen en Lara Scott het die werkswinkel gelei en raad en   advies gegee. Hier onder is paar kiekies wat ek self geneem en geedit het.




Piet se 50ste verjaarsdag(April)

Paar kiekies van die verjaarsdag. Res is op FB.



Mia se 1ste verjaarsdag Smash the cake-(Maart)

Mamma Elsabe het Mia gebring vir haar smash the cake sessie en ons het tonne fun gehad.








Saturday, 28 April 2012

Saturday, 10 March 2012

Leon en Irene Carstens Troue

Dankie Leon en Irene dat ek julle troue kon afneem vir my portfolio. Ek wens julle baie geluk, liefde en vreugde saam.