Hierdie was my eerste location en verlowingsessie en dit was 'n sessie vir my liewe vriendin Charmain en verloofde Petri. Geneem van af Two chefs se restaurant, in Stellenbosch self en toe geeindig by Neethlingshof!! Stunning!!!
Tuesday, 9 October 2012
Mamma en Dogter sessie- Alesia en Lenesha (7-12)
Ken Alesia al vanaf ons op die weskus gebly het en sy wou sessie vir haar en Lenesha he. Dit was meer dogter sessie as ma en dogter, hehe.
Klein Joshua 4 maande oud -12-5-12
My vriendin Anneline en toe kom sy en Joshua vir 'n sessie en dit draai toe uit om 2 sessies te wees, hehe.
Paar van my gunstelinge..
Paar van my gunstelinge..
Milk and Honey werkswinkel deur Lara Scott- 2-5-12
Ek en mede fotograwe het 'n kinder werkswinkel gedoen en Lara Scott het die werkswinkel gelei en raad en advies gegee. Hier onder is paar kiekies wat ek self geneem en geedit het.
Saturday, 28 April 2012
Subscribe to:
Posts (Atom)

-web.jpg)
-velvet-truffle-web.jpg)
-web.jpg)
-B&W-web.jpg)
-web.jpg)






-web.jpg)
-web.jpg)
-web.jpg)
-web.jpg)
-web.jpg)
-web.jpg)















.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)