Tuesday, 11 December 2012
Dane 6mnde sessie
Ek is besig om Dane se 6maande sessie te edit, ons het lekker gekuier en piekniek gehou by die Kirstenbosch botaniese tuine..
Wilma, Rocco en kinders fun kerssessie
Ek het laas jaar ook Wilma, Rocco en kinders afgeneem. Die jaar was sessie tonne fun!! Lee is ouer en lag soo mooi..Dankie vir sessie julle!!
Monday, 12 November 2012
Miernes skooltjie 2012
Ek het die fotos, 1 foto van elke kindjie gelaai op my webtuiste: http://www.photographybylicia.co.za/creche-or-school-photography.html
Tuesday, 9 October 2012
Die Miernes kinders 2012
Ek het weer die jaar sessie by die skooltjie gehad en sessie was op die 5de Oktober gewees en huidiglik besig met edit van fotos..fotos volg binnekort.
My eerste location en verlowingsessie- 8-12
Hierdie was my eerste location en verlowingsessie en dit was 'n sessie vir my liewe vriendin Charmain en verloofde Petri. Geneem van af Two chefs se restaurant, in Stellenbosch self en toe geeindig by Neethlingshof!! Stunning!!!
Mamma en Dogter sessie- Alesia en Lenesha (7-12)
Ken Alesia al vanaf ons op die weskus gebly het en sy wou sessie vir haar en Lenesha he. Dit was meer dogter sessie as ma en dogter, hehe.
Subscribe to:
Posts (Atom)





-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)
-copy.jpg)





-web.jpg)
-velvet-truffle-web.jpg)
-web.jpg)
-B&W-web.jpg)
-web.jpg)



