Thursday, 2 February 2012
Ek soek models...
Ek soek nog 'n pasgebore baba dogtertjie en 6-12 mnde seuntjie wat vir my wil pose..dis net vir my portfolio..die mamma kry die fotos wat geneem is verniet en ek soek 'n swanger mamma... Laat my maar weet. Dankie Licia. Lekker slapies.
Tuesday, 10 January 2012
Wilma, Rocco en kinders fotosessie
Nogmaals dankie dat ek die geleentheid kon he om julle af te neem. Dis was 'n heerlike fotosessie en die kindertjies was tops en kannie wag om res van die fotos vir julle te wys nie.
Saturday, 3 December 2011
Friday, 4 November 2011
Monday, 24 October 2011
Lazarus Family shoot
Thursday, 11 August 2011
Subscribe to:
Posts (Atom)
















































