Thursday 13 December 2012

Januarie en Februarie special en toe maak

Hier is link na special: http://www.photographybylicia.co.za/specials.html

Photography by Licia vat 'n breuk van 16 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013.
Geseende Kersfees en Voorspoedige nuwe jaar vir jou en jou familie.

Mag 2013 ongelooflik wees.
Licia


Tuesday 11 December 2012

Juan smash the cake sessie

Hier is paar fotos van die sessie:
http://www.photographybylicia.co.za/smash-the-cake.html

Dane 6mnde sessie

Ek is besig om Dane se 6maande sessie te edit, ons het lekker gekuier en piekniek gehou by die Kirstenbosch botaniese tuine..

Wilma, Rocco en kinders fun kerssessie

Ek het laas jaar ook Wilma, Rocco en kinders afgeneem. Die jaar was sessie tonne fun!! Lee is ouer en lag soo mooi..Dankie vir sessie julle!!





















Tuesday 9 October 2012

Die Miernes kinders 2012

Ek het weer die jaar sessie by die skooltjie gehad en sessie was op die 5de Oktober gewees en huidiglik besig met edit van fotos..fotos volg binnekort.

My eerste location en verlowingsessie- 8-12

Hierdie was my eerste location en verlowingsessie en dit was 'n sessie vir my liewe vriendin Charmain en verloofde Petri. Geneem van af Two chefs se restaurant, in Stellenbosch self en toe geeindig by Neethlingshof!! Stunning!!!





Mamma en Dogter sessie- Alesia en Lenesha (7-12)

Ken Alesia al vanaf ons op die weskus gebly het en sy wou sessie vir haar en Lenesha he. Dit was meer dogter sessie as ma en dogter, hehe.




Klein Joshua 4 maande oud -12-5-12

My vriendin Anneline en toe kom sy en Joshua vir 'n sessie en dit draai toe uit om 2 sessies te wees, hehe.
Paar van my gunstelinge..









Milk and Honey werkswinkel deur Lara Scott- 2-5-12

Ek en mede fotograwe het 'n kinder werkswinkel gedoen en Lara Scott het die werkswinkel gelei en raad en   advies gegee. Hier onder is paar kiekies wat ek self geneem en geedit het.




Piet se 50ste verjaarsdag(April)

Paar kiekies van die verjaarsdag. Res is op FB.