Tuesday 10 January 2012

Wilma, Rocco en kinders fotosessie


Nogmaals dankie dat ek die geleentheid kon he om julle af te neem. Dis was 'n heerlike fotosessie en die kindertjies was tops en kannie wag om res van die fotos vir julle te wys nie.







2 comments:

  1. Dankie dat ons van jou professionele dienste gebruik kon maak. Ek hou baie van die fotos wat ek sover gesien het ek kan nie wag om die res te sien nie. ons sal defnitief weer van jou dienste gebruik maak

    dit was lekker om saam jou te werk.

    ReplyDelete